This By-law was repealed on 2015-07-10 by Tariff.
This is the version of this By-law as it was from 10 September 2010 to 6 December 2012. Read the version as it was when it was repealed.
Verordening insake Tariewe van Matzikama Munisipaliteit
Related documents
- Is amended by Tariff By-law: Amendment
- Is repealed by Tariff By-law, 2015
Matzikama
South Africa
South Africa
Verordening insake Tariewe van Matzikama Munisipaliteit
- Published in Western Cape Provincial Gazette 6788 on 10 September 2010
- Inwerking getree op 10 September 2010
- [Die is die weergawe van hierdie dokument soos dit was vanaf 10 September 2010 tot 6 Desember 2012.]
- [Herroep deur Tariff op10 Julie 2015]
1. Aanhef
2. Woordomskrywing
In hierdie verordening geld die Engelse teks in die geval van enige teenstrydigheid met die Afrikaanse teks, en tensy die inhoud anders aandui, beteken:"Finansiëlebestuurswet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003;"Grondwet" die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996;"Munisipaliteit" die Munisipaliteit van Matzikama ingestel ingevolge van artikel 12 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, Wet 117 van 1998;"munisipale raad" die munisipale raad van die munisipaliteit bedoel in artikel 157(1) van die Grondwet;"Stelselswet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000;"tarief" gelde, koste of enige ander tariewe wat deur die munisipaliteit gehef word vir enige funksie of diens wat deur die munisipaliteit gelewer word, met uitsondering van belastings wat deur die munisipaliteit ingevolge die Local Government: Municipal Property Rates Act, No. 6 of 2004 gehef word;"tariefbeleid" die tariefbeleid van die munisipaliteit soos goedgekeur deur die munisipale raad by besluit 6.2.2 van 28 Mei 2010; en"Verordening insake Kredietbeheer en Skuldinvordering" die munisipaliteit se Verordening insake Kredietbeheer en Skuldinvordering soos bedoel in artikels 96(b), 97 en 98 van die Stelselswet.3. Aanvaarding en implementering van die tariefbeleid
4. Inhoud van die tariefbeleid
Die munisipaliteit se tariefbeleid:5. Toepassing van die tariefbeleid
Die munisipaliteit se tariefbeleid moet deur middel van die Verordening op en Beleid oor Kredietbeheer en Skuldinvordering en enige verdere implementerings-meganismes ooreenkomstig sy tariefbeleid toegepas word.6. Herroeping van verordeninge
Enige bepaling in ’n verordening, voorheen uitgevaardig deur die munisipaliteit of enige van die afgeskafte munisipaliteite wat nou by die munisipaliteit ingelyf is, in so ver dit betrekking het op enige aangeleenthede waarvoor in hierdie verordening voorsiening gemaak word, word hiermee herroep.7. Kort titel en inwerkingtrede
Hierdie verordening heet die Verordening insake Tariewe van Matzikama Munisipaliteit en tree in werking op die datum van publikasie in die Provinsiale Koerant.History of this document
10 July 2015
Repealed by
Tariff
07 December 2012
Amended by
Tariff: Amendment
Read this version