Matzikama
South Africa
South Africa
Verordening met betrekking tot Strate, Publieke Plekke en tot die Voorkoming en Onderdrukking van Oorlaste van Matzikama Munisipaliteit, 2014
- Published in Western Cape Provincial Gazette 7339 on 12 Desember 2014
- Inwerking getree op 12 Desember 2014
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 12 Desember 2014 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 28 April 2023.]
Aanhef
NADEMAAL ’n munisipaliteit ingevolge artikel 156(1)(a) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, in samehang met deel B van bylae 5 by die Grondwet, oor die uitvoerende gesag beskik om openbare oorlaste, munisipale paaie en openbare plekke te beheer;NADEMAAL ’n munisipaliteit ingevolge artikel 156(2) van die Grondwet verordeninge mag maak en toepas vir die doeltreffende administrasie van aangeleenthede waarvan die administrasie volgens wet aan hom opgedra is;NADEMAAL ’n munisipaliteit ingevolge artikel 11(3)(m) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) verordeninge mag uitvaardig en besluite mag neem;DAAROM VERORDEN die raad van Matzikama Munisipaliteit nou soos volg:1. Woordomskrywings
2. Doel van verordening
Ingevolge die bevoegdhede wat kragtens die toepaslike wetgewing aan hom opgedra is, aanvaar die Munisipaliteit hierdie verordening met die doel om strate en openbare plekke te beheer en oorlaste te voorkom en te onderdruk.3. Toepassing van verordening
Hierdie verordening is van toepassing op die geproklameerde gebied wat binne die regsgebied van die Munisipaliteit geleë is.4. Rusverstoring
5. Onderworpe aan skriftelike voorafgoedkeuring van die raad
6. Oortredings teen welvoeglikheid en moraliteit
7. Nommering van huise en vertoon van straatnommers
Die Munisipaliteit kan deur middel van skriftelike kennisgewing:8. Misdrywe en strawwe
9. Appèl
’n Persoon wie se regte deur ’n besluit van die Munisipaliteit geraak word, kan teen sodanige besluit appelleer deur die munisipale bestuurder binne 21 dae na die kennisgewing van die besluit skriftelike kennis van appèl te gee, sowel as die redes daarvoor, ingevolge artikel 62 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000.10. Herroeping
Die bepalings van enige vorige verordeninge van die Munisipaliteit of enige van die ontbinde munisipaliteite wat nou by die regsgebied van die Munisipaliteit ingesluit is, word hiermee herroep in soverre dit verband hou met sake waarvoor hierdie verordening voorsiening maak.11. Kort titel en inwerkingtreding
Hierdie verordening sal bekend wees as die Verordening met betrekking tot Strate, Publieke Plekke en tot die Voorkoming en Onderdrukking van Oorlaste van Matzikama Munisipaliteit, en sal in werking tree op die datum waarop dit in die Provinsiale Koerant verskyn.History of this document
12 December 2014 this version
Published in
Western Cape Provincial Gazette number 7339
Commences.