COVID-19 Regulations
Some municipal functions such as public transport, restaurant hours and liquor sales are impacted by recent national COVID-19 regulations.Read the COVID-19 regulations.
Repealed
This By-law was repealed on 1 June 2018 by Liquor Trading Days and Hours for Sale of Liquor.
This is the version of this By-law as it was when it was repealed.
Matzikama
South Africa
South Africa
Verordening op Drankhandelsdae en -ure, 2014
- Gepubliseer in Western Cape Provincial Gazette no. 7339 op 12 Desember 2014
- Inwerking getree op 12 Desember 2014
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 12 December 2014 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 15 December 2022.]
- [Herroep deur Liquor Trading Days and Hours for Sale of Liquor op1 Junie 2018]
Aanhef
NADEMAAL ’n munisipaliteit ingevolge artikel 156(1)(a) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, in samehang met deel B van bylae 5 by die Grondwet, oor die uitvoerende gesag beskik om ondernemings te beheer wat drank aan die publiek verkoop;NADEMAAL ’n munisipaliteit ingevolge artikel 156(2) van die Grondwet verordeninge mag maak en toepas vir die doeltreffende administrasie van aangeleenthede waarvan die administrasie volgens wet aan hom opgedra is;NADEMAAL ’n munisipaliteit ingevolge artikel 11(3)(m) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) verordeninge mag uitvaardig en besluite mag neem;NADEMAAL dit Matzikama Munisipaliteit se voorneme is om ingevolge artikel 59(2) van die Wes-Kaapse Drankwet, 2008 (Wet 4 van 2008) handelsdae en -ure vas te stel vir alle gelisensieerde persele, ondernemings of afsetpunte wat in die munisipale gebied Matzikama geleë is en drank aan die publiek verkoop;DAAROM VERORDEN die raad van Matzikama Munisipaliteit nou soos volg:1. Woordomskrywings
2. Doel van verordening
Ingevolge die bevoegdhede wat kragtens die Wet aan hom opgedra is, aanvaar die Munisipaliteit hierdie verordening met die doel om die ure te reguleer waarbinne drank verkoop mag word, sowel as aangeleenthede wat daarmee verband hou.3. Toepassing van verordening
Hierdie verordening is van toepassing op alle persele wat binne die regsgebied van die Munisipaliteit geleë is en waarop ’n drankhandelonderneming bedryf word, wat insluit:4. Handelsdae en -ure vir die verkoop en verbruik van drank op gelisensieerde persele
5. Handelsdae en -ure vir die verkoop en verbruik van drank weg van gelisensieerde persele
6. Handelsdae en -ure vir die verkoop en verbruik van drank op en weg van gelisensieerde persele
’n Lisensiehouer van ’n perseel waar drank vir verbruik op en weg van die gelisensieerde perseel verkoop mag word, mag drank gedurende die handelsure in subartikel (4) en (5) verkoop.Verlengde handelsure
7. Aansoek om verlengde handelsdae en -ure
8. Opskorting, wysiging en herroeping van verlengde drankhandelsdae en -ure
Voorkoming van onwettige drankverkope, en beslaglegging op drank
9. Voorkoming van onwettige drankverkope, en beslaglegging op drank
10. Vertoon van naamborde, en ander verpligtinge van lisensiehouer
11. Veiligheid en sekuriteit
12. Drankpersele moet wapenvry wees
Die reg van toegang tot drankpersele word voorbehou, en enige wapens of skerp voorwerpe is verbode op binneverbruikpersele. ’n Kluis behoort te alle tye beskikbaar te wees op binneverbruikpersele indien persone wat in besit is van wapens of skerp voorwerpe toegang tot die perseel moet verkry.13. Stoornisse
14. Misdrywe en strawwe
15. Appèl
16. Herroeping
Die bepalings van enige vorige verordeninge van die Munisipaliteit (wat 4/2012 insluit) of enige van die ontbinde munisipaliteite wat nou by die regsgebied van die Munisipaliteit ingesluit is, word hiermee herroep in soverre dit verband hou met sake waarvoor hierdie verordening voorsiening maak.17. Kort titel en inwerkingtreding
Hierdie verordening sal bekend wees as die Verordening op Drankhandelsdae en -ure van Matzikama Munisipaliteit, en sal in werking tree op die datum waarop dit in die Provinsiale Koerant verskyn.History of this By-law
-
1 June 2018
Repealed by Liquor Trading Days and Hours for Sale of Liquor -
12 December 2014 this version
Published in Western Cape Provincial Gazette no. 7339By-law commences.
Download for later
Download the current version of this By-law to read later on your desktop, e-reader or tablet.