COVID-19 Regulations
Some municipal functions such as public transport, restaurant hours and liquor sales are impacted by recent national COVID-19 regulations.Read the COVID-19 regulations.
Repealed
This By-law was repealed on 12 December 2014 by Development Fund Appropriation (1966) Act.
This is the version of this By-law as it was when it was repealed.
Matzikama
South Africa
South Africa
Verordening insake handelsdae en -ure van drank, 2012
- Gepubliseer in Western Cape Provincial Gazette no. 7067 op 7 Desember 2012
- Inwerking getree op 7 Desember 2012
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 7 December 2012 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 15 December 2022.]
- [Herroep deur Development Fund Appropriation (1966) Act op12 Desember 2014]
Aanhef
NADEMAAL ’n Munisipaliteit in terme van Artikel 156(1)(a) saamgelees met Deel B van Bylae 5 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, die uitvoerende gesag het om ondernemings wat drank aan die publiek verkoop, te beheer;NADEMAAL ’n Munisipaliteit, in terme van Artikel 156(2) van die Grondwet, verordeninge kan uitvaardig en administreer vir die doeltreffende administrasie van sake waaroor dit die reg het om te administreer;NADEMAAL ’n Munisipaliteit, in teme van Artikel 11(3)(m) van die Plaaslike Regering: Munisipale Stelsel Wet, 2000 (Wet 32 van 2000), verordeninge mag aanvaar en besluite neem;NADEMAAL dit die voorneme van die Munisipaliteit is om handelsdae- en ure vir alle gelisensieerde persele, besighede of afsetpunte geleë in die Matzikama munisipale area wat drank aan die publiek in terme van Artikel 59(2) van die Wes-Kaapse Drankwet, 2008 (Wet 4 van 2008) verkoop, in te stel;WORD DIT DUS NOU soos volg deur die Raad van Matzikama Munisipaliteit verorden:1. Woordomskrywings
2. Doel van verordening
Die Munisipaliteit, wat optree ingevolge die magte wat in die Wet aan hom verleen word, aanvaar hierdie verordening met doel om die ure waartydens drank verkoop mag word en aangeleenthede wat daarmee verband hou, te reguleer.3. Toepassing van verordening
Hierdie verordening is van toepassing op alle persele, geleë binne die jurisdiksiegebied van die Munisipaliteit, waarop ’n besigheid handel dryf met drank:4. Publieke deelname en pligte van die Munisipaliteit
5. Handelsdae en -ure vir die verkoop en gebruik van drank op gelisensieerde persele
6. Handelsdae en -ure vir die verkoop van drank vir gebruik vanaf gelisensieerde persele
’n Lisensiehouer mag drank vir gebruik vanaf die gelisensieerde perseel verkoop gedurende die weeksdae en handelsure, soos uiteengesit is in die Skedule en deur die Munisipaliteit van tyd tot tyd hersien word.7. Oorgangsbepalings
8. Plaasvervangende aanspreeklikheid
9. Appèl
10. Strafbepalings
11. Herroeping
Die bepalings van enige verordeninge voorheen deur die Munisipaliteit aanvaar of deur enige van die afgeskafte munsipaliteite wat nou deel is van die Munisipaliteit se area, word hierby herroep vir sover dit verband hou met aangeleenthede waarvoor hierdie verordening voorsiening maak.12. Kort titel en inwerkingstreding
Hierdie verordening heet die Verordening insake handelsdae en -ure van drank van Matzikama Munisipaliteit (4/2012) en tree in werking op die datum van publikasie daarvan in die Provinsiale Koerant.History of this By-law
-
12 December 2014
Repealed by Development Fund Appropriation (1966) Act -
7 December 2012 this version
Published in Western Cape Provincial Gazette no. 7067By-law commences.
Download for later
Download the current version of this By-law to read later on your desktop, e-reader or tablet.