COVID-19 Regulations
Some municipal functions such as public transport, restaurant hours and liquor sales are impacted by recent national COVID-19 regulations.Read the COVID-19 regulations.
Repealed
This By-law was repealed on 10 July 2015 by Tariff.
This is the version of this By-law as it was when it was repealed.
Matzikama
South Africa
South Africa
Verordening insake Tariewe van Matzikama Munisipaliteit, 2010
- Gepubliseer in Western Cape Provincial Gazette no. 6788 op 10 September 2010
- Inwerking getree op 10 September 2010
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 7 December 2012 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 15 December 2022.]
- [Gewysig deur Tariff: Amendment op 7 Desember 2012]
- [Herroep deur Tariff op10 Julie 2015]
1. Aanhef
2. Woordomskrywing
In hierdie verordening geld die Engelse teks in die geval van enige teenstrydigheid met die Afrikaanse teks, en tensy die inhoud anders aandui, beteken:"Finansiëlebestuurswet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003;"Grondwet" die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996;"Munisipaliteit" die Munisipaliteit van Matzikama ingestel ingevolge van artikel 12 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, Wet 117 van 1998;"munisipale raad" die munisipale raad van die munisipaliteit bedoel in artikel 157(1) van die Grondwet;"Stelselswet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000;"tarief" gelde, koste of enige ander tariewe wat deur die munisipaliteit gehef word vir enige funksie of diens wat deur die munisipaliteit gelewer word, met uitsondering van belastings wat deur die munisipaliteit ingevolge die Local Government: Municipal Property Rates Act, No. 6 of 2004 gehef word;"tariefbeleid" die tariefbeleid van die munisipaliteit soos goedgekeur deur die munisipale raad by besluit 7.2.4 van 29 Mei 2012; en"Verordening insake Kredietbeheer en Skuldinvordering" die munisipaliteit se Verordening insake Kredietbeheer en Skuldinvordering soos bedoel in artikels 96(b), 97 en 98 van die Stelselswet.3. Aanvaarding en implementering van die tariefbeleid
4. Inhoud van die tariefbeleid
Die munisipaliteit se tariefbeleid:5. Toepassing van die tariefbeleid
Die munisipaliteit se tariefbeleid moet deur middel van die Verordening op en Beleid oor Kredietbeheer en Skuldinvordering en enige verdere implementerings-meganismes ooreenkomstig sy tariefbeleid toegepas word.6. Herroeping van verordeninge
Enige bepaling in ’n verordening, voorheen uitgevaardig deur die munisipaliteit of enige van die afgeskafte munisipaliteite wat nou by die munisipaliteit ingelyf is, in so ver dit betrekking het op enige aangeleenthede waarvoor in hierdie verordening voorsiening gemaak word, word hiermee herroep.7. Kort titel en inwerkingtrede
Hierdie verordening heet die Verordening insake Tariewe van Matzikama Munisipaliteit en tree in werking op die datum van publikasie in die Provinsiale Koerant.History of this By-law
-
10 July 2015
Repealed by Tariff -
7 December 2012 this version
Amended by Tariff: Amendment -
10 September 2010
Published in Western Cape Provincial Gazette no. 6788By-law commences.Read this version
Download for later
Download the current version of this By-law to read later on your desktop, e-reader or tablet.